Afrikaans se eeuviering sal nou vir altyd as ’n spesiale muntstuk voortleef.

Skrywer: Seugnet van Zyl Gedenkmunt vir Afrikaans 100 Afrikaans as amptelike taal het op 8 Mei vanjaar amptelik honderd jaar oud geword. Die Afrikaans is 100-gedenkmunt vier ons moedertaal en laat die geskiedenis van Afrikaans leef. Landon Coleske, projekbestuurder van die gedenkmunt en lid van die Bassani-veilingshuis se bestuur, sê hierdie unieke munte stel Suid-Afrikaners in…

FEDSAS

FEDSAS videoreeks

Skrywer: Seugnet van Zyl  In ’n splinternuwe videoreeks in samewerking met die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas) gaan Afrikaans.com in die komende maande ouers meer vertroud maak met onderwerpe soos: Hoe kies ek ’n skool vir my kind; Die gemeenskap wat ’n skool dra; Die rol van ’n beheerliggaam van ’n skool; Tegnologie…

via

VIA-geselsprogram: Seisoen 2: Vereistes vir toelating tot ‘n universiteit. Episode 4

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Episode 4: 12 Mei 2025 Gasspreker: Azelda du Plessis Wat is die vereistes vir toelating tot ‘n universiteit? In die vierde episode van die reeks op Via-TV, Maak die beste van jou kind, gesels Azelda du Plessis, senior bemarker by Noordwes-Universiteit oor die vereistes om toelating tot ‘n universiteit te verkry.…

Afrikaans 100 jaar

Afrikaans is ons

Skrywer: Seugnet van Zyl Foto: René Arendse, adjunkkoördineerder van Afrikaans Amptelik 100 Afrikaans is ons Dit was onomwonde die boodskap met die eeufeesviering van Afrikaans in die Kaap. René Arendse, nasionale adjunkkoördineerder van Afrikaanse Amptelik 100, het gesê Afrikaans is elkeen van ons. “Ons is meer eenders as wat ons anders is.” Die openingseremonie van…