VIA-geselsprogram: Seisoen 2: Wat bied die Komprehensiewe Assesseringsinstituut. Episode 2
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Episode 2: 26 April 2025 Gasspreker: Chris Klopper Wat bied die Suid-Afrikaanse Komprehensiewe Assesseringsinstituut (SACAI)? In die tweede episode van Maak die beste van jou kind op gesels op Via-TV, gesels Chris Klopper, Hoof- uitvoerende beampte van SACAI met Leandie oor die instituut se werksaamhede. In die artikel brei Chris ook…

