VIA-geselsprogramme: Seisoen 2: Maak die beste van jou kind
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Episode 1: 19 April 2025 Gassprekers: Milanie Vosloo en Daan Potgieter In 2024 het Afrikaans.com en die Afrikaanse Onderwysnetwerk (die AON) deelgeneem aan ’n geselsprogram op Via-TV. In die loop van 13 episodes op gesels – ‘n geselsprogram met die aktrise, entrepreneur en skrywer, Leandie du Randt as die aanbieder, het…

