Skip to content
Facebook page opens in new windowInstagram page opens in new windowYouTube page opens in new window500px page opens in new window
NuusbriefKontak ons
Soek:
Afrikaans.com
Kom wys vir ons hoe lyk jou Afrikaans by Afrikaans.com
Afrikaans.com
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai

Daaglikse Argiewe: 10 April 2025

You are here:
  1. Tuis
  2. 2025
  3. April
  4. 10

SANLAMPRYS

Dié woord wen die WAT se Borg ’n Woord-Sanlamprys

Taalnuus, Weet ditDeur Afrikaans.com10 April 2025Lewer kommentaar

Persverklaring Foto bo: Phillip Louw en Johan Holtzhausen Christo Els is met ’n gelukkige trekking aangewys as die 2025-wenner van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal se Borg ’n Woord-Sanlamprys van R25 000. Die trekking is onlangs behartig deur die voorsitter van die WAT Trust, Johan Holtzhausen, en dr. Phillip Louw, hoofredakteur en uitvoerende direkteur van…

Katinka Heyns

Katinka Heyns vereer vir haar bydrae tot die rolprentbedryf

Films, TV, Feeste, Kyk ditDeur Afrikaans.com10 April 2025Lewer kommentaar

Skrywer: Seugnet van Zyl As die bekroonde regisseur van die voorste Afrikaanse rolprente, is Katinka Heyns onlangs deur die Indiese konsulaat in Johannesburg vir haar lewensbydrae vereer. Katinka se bekendste rolprente sluit onder meer Fiela se kind, Paljas, Die Storie van Klara Viljee en Die Wonderwerker in. Sy en haar man, die skrywer, Chris Barnard,…

Kleuterskool

Kies só ’n kleuterskool vir jou kind

Algemeen, Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com10 April 2025Lewer kommentaar

Skrywers: Annelie van Jaarsveldt & Yolandi van den Heever Die voorskoolse jare is die heel belangrikste jare in ons kinders se skoolloopbaan en ’n baie gespesialiseerde veld. Dit is wanneer hulle perseptuele vaardighede ontwikkel en dit is hierdie vaardighede wat die fondasie vir alle toekomstige formele leer vorm. Nog belangriker, is dat hierdie onderrig op…

Afrikaans.com

© 2026 Afrikaans.com | Bepalings en Voorwaardes

| Privaatheidsbeleid

Go to Top