Wen R50 000 vir jou skool
Persverklaring Wen R50 000 vir jou skool Die Afrikaans 100-skoleprojek bemagtig skoolgemeenskappe landwyd om Afrikaans as ʼn diverse taal met ʼn diverse herkoms te beleef wat deur mense van alle rasse, etniese en kultuurgroepe gepraat word. Hierdie projek illustreer dat Afrikaans ʼn inklusiewe en vriendelike taal is en dat die bemagtiging van skoolgemeenskappe ’n…