Só verryk digitale media en KI die leerervaring
Digitale media en kunsmatige intelligensie (KI) het géén bekendstelling nodig nie – óók nie in die klaskamer nie. En hoewel dié tegnologiese vooruitgang nog vir sommiges in ʼn koue sweet laat uitslaan, kan die verrykende impak daarvan in die onderwysmilieu nie ontken word nie. Dit beïnvloed die manier waarop onderrig gegee word, die leerproses benader…







