Skip to content
Facebook page opens in new windowInstagram page opens in new windowYouTube page opens in new window500px page opens in new window
NuusbriefKontak ons
Soek:
Afrikaans.com
Kom wys vir ons hoe lyk jou Afrikaans by Afrikaans.com
Afrikaans.com
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai

Daaglikse Argiewe: 28 Maart 2025

You are here:
  1. Tuis
  2. 2025
  3. Maart
  4. 28

Velsorg

Waarom lyk ek oud ten spyte van … ?

Leefstyl, Weet ditDeur Afrikaans.com28 Maart 2025Lewer kommentaar

Jy was getrou jou gesig en smeer room aan en tog sukkel jy met velprobleme, soos ’n droë of olierige vel, plooie en so meer. Wat doen jy verkeerd? Hier is so paar redes: Jy gebruik produkte wat nie by jou veltipe pas nie. Jou vel is olierig, dus moet jy ligte produkte gebruik, of…

Speel

Waarom is speel so belangrik?

Algemeen, Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com28 Maart 2025Lewer kommentaar

Geskryf namens die AON deur Lizette van Huyssteen van die Practica Program Speel is een van die ses merkers van ’n ideale 21ste eeuse leeromgewing. Kinders wat speel oefen om hul kreatiwiteit uit te leef. Hulle eksperimenteer, ervaar lewensvreugde, verken en maak ontdekkings. So dra kinders se speelervarings by om die ideale leeromgewing vanuit elke…

Nicolette Kritzinger

Ma-wees is nie kinderspeletjies nie!

Blogs, Lees ditDeur Afrikaans.com28 Maart 2025Lewer kommentaar

Skrywer: Nicolette Kritzinger Ek het nie kinders nie, nee. Mag ek iets oor ander mense se kinders sê? Seker nie. Oukei, hier gaan ons. Is dit net ek of is almal besig om te kraam? Dis net babas, swangerskaptoetse en sonars waar jy kyk. Ek kan nie meer my Facebook oopmaak nie, dan kwyl iets…

Die vyf goed wat ons soggens moet vermy.

Leefstyl, Weet ditDeur Afrikaans.com28 Maart 2025Lewer kommentaar

#1. Om oorweldig te voel oor die dinge wat jy vandag moet doen. Jy weet waarskynlik wat ons bedoel. Dit voel asof jou kop so pas jou kussing geraak het, en jou alarm gaan al weer af en jy word gedwing om jou oë oop te maak. Sodra dit gebeur, skakel jou brein aan en…

Afrikaans.com

© 2026 Afrikaans.com | Bepalings en Voorwaardes

| Privaatheidsbeleid

Go to Top