Anton Goosen reik nuwe enkelsnit uit: Tik Tok
Mediaverklaring Anton Goosen reik nuwe enkelsnit uit: Tik Tok (die ballade van Klasie Frik van Staden) Die Suid-Afrikaanse musiek-ikoon Anton Goosen, beter bekend as die Liedjieboer, reik sy enkelsnit, TIK TOK (DIE BALLADE VAN KLASIE FRIK VAN STADEN) vanaf sy jongste album Sirkels, uit. Goosen, wat al byna vyf dekades lank een van die invloedrykste…

