NB-Uitgewers: 10 boeke oor liefde vir Valentynsdag
Dis Valentynsmaand en ons vier een van ons grootste liefdes – boeke! Loer gerus na ons keur van NB-Uitgewers se liefdesboeke wat jou hart beslis vinniger sal laat klop. Van liefdesromans tot poësie, daar is iets vir oud en jonk. Afrikaans.com gee jou ’n voorsmakie van wat jy in elk van hierdie boeke kan verwag…