Roedolf van der Westhuizen

Roedolf van der Westhuizen: Gesinsman en entrepreneur met ‘n hart vir Afrikaans

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Roedolf van der Westhuizen is die uitvoerende hoof van die MOS Inisiatief – ‘n onafhanklike skolenetwerk wat gehalte en toekomsgerigte Afrikaanse onderrig verskaf. Sedert 2019, is meer as elf skole regoor Suid-Afrika sowel as ’n wêreldwye aanlyn tuisskooldiens gestig. ’n Nuwe en innoverende benadering tot leer maak Die MOS ‘n unieke…