Die Bela-wet: ’n Doring in die vlees of ’n noodsaaklikheid?
Opsomming uit enkele artikels op Netwerk24 deur Annelie van Jaarsveldt Foto: OFM Radio Die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela) is sedert 2017 op almal se lippe en daar is al baie vurige debatte daaroor gevoer, maar einde 2024 het president Cyril Ramaphosa die Wet gepromulgeer ondanks besware uit talle oorde en glo baie…


