Skip to content
Facebook page opens in new windowInstagram page opens in new windowYouTube page opens in new window500px page opens in new window
NuusbriefKontak ons
Soek:
Afrikaans.com
Kom wys vir ons hoe lyk jou Afrikaans by Afrikaans.com
Afrikaans.com
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai

Daaglikse Argiewe: 3 Desember 2024

You are here:
  1. Tuis
  2. 2024
  3. Desember
  4. 03

Nicolette Kritzinger

Die trauma om jou lisensie te hernu

Blogs, Lees ditDeur Afrikaans.com3 Desember 20241 Kommentaar

Nicolette Kritzinger Ek staar onlangs in afgryse na my lisensiefoto. Dís nou die tipe foto wat trauma by enige kind onder vyf sal wek. Ek wonder wie se idee daai skuinskuif was. Ek onthou nou … Avril Lavigne het daardie jaar haar hare so laat sny en ek het gedink … as ’n skuinskuif Avril…

Maalvleis

Griekse maalvleisgebak (Heleen Meyer)

Kook ditDeur Afrikaans.com3 Desember 2024Lewer kommentaar

Met ’n geurige maalvleismengsel kan mens soveel doen. Vir dié lekker idee, word dit in lae met gebraaide eiervrugskywe gebak. Dis ’n vullende lae-koolhidraat-ete, so hou dit gesond en gebalanseerd en sit dit met ’n groot groen slaai of net gestoomde boontjies of broccoli voor. Jy gaan nie eers die stysel mis nie. Lewer 4…

Kos

Die vyf gesondste kossoorte om daagliks te eet

Kook ditDeur Afrikaans.com3 Desember 2024Lewer kommentaar

Appels: ’n Appel per dag hou die dokter weg. Glo dit maar, want talle studies het dit al bevestig. Groen groente. Groen groentesoorte is oor die algemeen hoog in vitamiene en minerale en dra by tot vertering en gesonde organe, soos die hart, niere en longe. Droëvrugte het een uitstaande voordeel – dit gee jou…

NB Boeke

NB-Uitgewers: 10 kinderboeke vir die Kerskous

Boeke, Lees ditDeur Afrikaans.com3 Desember 2024Lewer kommentaar

Nog nie seker wat om vir jou kleinding vir Kersfees te gee nie? Wat daarvan om hierdie vakansie vir jou kind of kleinkind die geskenk van woorde te gee? Met NB-Uitgewers se omvattende reeks boeke vir kinders tussen 0 en 6 jaar, kan jy reeds van vroeg af ’n liefde vir lees kweek. Kyk hier…

Die ander kant van Kersfees

Die ander kant van Kersfees

Blogs, Lees ditDeur verona3 Desember 2024Lewer kommentaar

Dit is weer daardie tyd van die jaar. Vir die afgelope vyf maande kry jy al ligte hartkloppings hieroor. Die nuus het reeds in Mei gekom: Kersfees word vanjaar wéér by jou huis gevier. Jy is vyf gryshare en drie spatare ryker na die aankondiging. Daar gaan jou huisie by die see. Jy gaan nou…

Afrikaans.com

© 2026 Afrikaans.com | Bepalings en Voorwaardes

| Privaatheidsbeleid

Go to Top