Die onmisbare rol van onderwysers in ‘n tegnologiegedrewe wêreld
Skrywer: Sarina Prinsloo Kommunikasiespesialis: SOS Die idee dat tegnologie die wêreld so vinnig verander dat dit mense nutteloos en werkloos gaan laat, is algemeen, maar nie heeltemal akkuraat nie. Hoewel tegnologie vinnig vorder, is daar steeds sekere dinge wat robotte – oftewel gesofistikeerde masjiene en kunsmatige intelligensie wat ontwerp is om take te outomatiseer –…