Jy hoef nie jou kind se gevoelens te probeer “regmaak” nie.
“When someone really hears you without passing judgment on you, without trying to take responsibility for you, without trying to mold you, it feels damn good!” – Carl Rogers Een van die mees basiese behoeftes van die mens is om te voel dat ander ons regtig verstaan. ’n Mens voel verlig wanneer ander ons aanvaar…