Die gort is gaar

Skrywer: Anja van den Berg   My teenstander gebruik toenemend meer onetiese taktieke – ek het op goeie gesag verneem om geen genade te verwag nie. Hierdie opponent is nie ’n katjie om sonder handskoene aan te pak nie. Ek staan terug en neem die Kiba-dachi-posisie in. Dit gaan ’n kombinasie van vegkunsstyle vat om die…

Die onmisbare rol van onderwysers in ‘n tegnologiegedrewe wêreld

Skrywer: Sarina Prinsloo Kommunikasiespesialis: SOS Die idee dat tegnologie die wêreld so vinnig verander dat dit mense nutteloos en werkloos gaan laat, is algemeen, maar nie heeltemal akkuraat nie. Hoewel tegnologie vinnig vorder, is daar steeds sekere dinge wat robotte – oftewel gesofistikeerde masjiene en kunsmatige intelligensie wat ontwerp is om take te outomatiseer –…