Wat jy eet, bepaal jou bui
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Wat ons eet, kan ’n beduidende uitwerking hê op hoe ons voel. Sekere kossoorte gee ons meer energie, help ons om helderder te dink en speel selfs ’n rol om ons gemoedstemming te verbeter. Bloedsuiker: ’n Daling in bloedsuiker, kan dikwels gemoedskommelinge veroorsaak. In Engels word daar dikwels na verwys as…