Emosionele Intelligensie – Episode 11
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Datum: 2 September 2024 Annelie van Jaarsveldt van Afrikaans.com het gesels oor emosionele intelligensie en wat ouers kan doen om ’n emosioneel intelligente kind groot te maak. Tot onlangs, is ’n mens se IK nog altyd as deurslaggewend beskou vir prestasie, maar meer onlangs word emosionele intelligensie deesdae gesien as die…