Vrypas
Skrywer: Anja van den Berg Dit knyp my steeds, al het dit in die vorige eeu gebeur. Die deurgangsrite wat die kaf van die koring sou skei. En almal het geweet wie wanneer die uitdaging sou aandurf, want dit was díé ding van Standerd 9. En my tyd het aangebreek. Sou ek uit die staanspoor…