Watter spesiale vrou is jóú inspirasie?
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Augustus is Vrouemaand en eer Afrikaans.com die vroue in ons lewens en die samelewing wat deur hulle omgee en besondere menswees ’n verskil maak. Dalk dink jy ons praat hier net van dié vroue wat weens hul posisie in die samelewing raakgesien word. Ja, hulle verdien die eer, maar ons praat…