Dink anders oor dissipline: ’n Nuwe benadering tot ouerskap
Skrywer: Heidi Malan “Parenting is the easiest thing in the world to have an opinion about, but the most difficult thing to do.” (Met ander woorde: Dis maklik om ’n mening oor ouerskap te hê, maar om ’n ouer te wees, is een van die moeilikste dinge om te doen.) Hierdie anonieme aanhaling resoneer met…