Jý, vrou, is onmisbaar, weet jy?
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Foto’s verskaf Jy, vrou, is onmisbaar! Ongeag waar, hoe en wie jy is, speel jy ’n onvervangbare rol in die lewe van jou mense, jou gemeenskap en jou werk … die samelewing! Daarom het Afrikaans.com dit goedgedink om ook hierdie Vrouemaand ons inspirerende en sterk vroue te eer. Daardie vrou wat…