heleen meyer

Geroosterde kekerertjies in die lugbraaier en nog maniere om dit te gebruik (Heleen Meyer)

HOE OM Kekerertjies in die LUGBRAAIER te ROOSTER – in 5 maklike stappe! Kekerertjies is so ’n lekker bestanddeel om op verskillende maniere by etes in te sluit. Dis ’n gesonde plantaardige proteïen en bevat ook vitamiene en minerale. En gerooster is dit nog lekkerder, want die neuterige smaak maak dit ekstra veelsydig. Geroosterde kekerertjies…