Silwerskermfees

12de kykNET-Silwerskermfees vier Afrikaanse film en televisie – 28 – 31 Augustus 2024

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “Ons glo in die toekoms van Afrikaanse film en televisie, in die belangrikheid van ’n wye verskeidenheid stemme, en in die krag van stories om lewens te verander. Daarom doen die Sliwerskermfees alles moontlik om nuwe storievertellers te vind, talent kans te gee om te skitter, en die bedryf ’n praat-,…

Felix Spies

Wat is kodering en hoekom is dit deesdae so belangrik – Episode 8

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Datum: 20 Augustus 2024 Wat is kodering en hoekom is dit deesdae so belangrik dat ons kinders daarmee vertroud moet wees en dit moet kan gebruik? Felix Spies, stigter en hoof- uitvoerende beampte van die Siyafunda Education Foundation (SEF), is ’n dinamiese leier in STEM-onderwys (STEM = Science, Technology, Engineering, Math)…