WKOD vat hande met Proscenium en kunstefeeste
Persverklaring: 23 Julie 2024 Vir meer inligting, kontak vir Wilmer Müller: wilmer@wmmedia.co.za Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) het hande geneem met die Proscenium-dramakompetisie wat vanjaar vir hoërskoolleerders van graad 8 tot 12 aangebied is. Die departement brei die kompetisie uit met ’n projek wat drama-onderwysers se lewens in die klaskamer maklik en gerieflik sal maak. Onderwysers…