Bult jou taalspiere met die FAK se Taallimpiese Spele!
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Ons topatlete is hard aan die voorberei vir die Olimpiese Spele. Teselfdertyd is die FAK besig om as deel van die Afrikaans 100-projek, hul taalspiere te strek en te oefen vir die eerste Taallimpiese Spele. Jy het die kans om deel te neem en met woorde te woeker. Daar is blokkiesraaisels,…



