Via-programreeks: Angs en my kind en emosionele ondersteuning – Episode 4
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Datum: 15 Julie 2024 Angs en my kind en emosionele ondersteuning Die bekende kliniese sielkundige (talle van julle sal hom al gehoor het op die RSG-program, Wie is ek?, Louis Awerbuck, gesels oor angstigheid by kinders en hoe ouers hulle emosioneel kan ondersteun, mits hulle verstaan waardeur hulle kind gaan. Hoe…

