Via-programreeks: Maak die beste van jóú kind – Episode 3
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Datum: 6 Julie 2024 Die belangrikheid van speel. Wilna van Rooyen van die AON, is ’n vroeëkinderontwikkelingspesialis met meer as 40 jaar onderwyservaring. Haar passie vir die onderwys (sy was ook 32 jaar lank hoof by verskillende vooraanstaande skole), opvoeding en neurowetenskappe dra daartoe by dat sy haar droom uitleef om…

