Skip to content
Facebook page opens in new windowInstagram page opens in new windowYouTube page opens in new window500px page opens in new window
NuusbriefKontak ons
Soek:
Afrikaans.com
Kom wys vir ons hoe lyk jou Afrikaans by Afrikaans.com
Afrikaans.com
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai

Daaglikse Argiewe: 2 Julie 2024

You are here:
  1. Tuis
  2. 2024
  3. Julie
  4. 02

Heleen Meyer

Aromatiese winterkerrie (Heleen Meyer)

Kook ditDeur Afrikaans.com2 Julie 2024Lewer kommentaar

Dié matige kerrie het heerlike Maleise geure. Die kombinasie van komyn, kerriepoeier, kaneel en ’n tikkie brandrissie is heerlik. Dit kan selfs met hoender gemaak word – verkort net die gaarmaaktyd na 45 minute. Kerrie kan met ’n verskeidenheid van bygeregte voorgesit word, van rys tot naanbrood of rotis en ’n vars salsa is ideaal.…

beeld

Beeld se kreatiewe skryfkompetisie

Algemeen, Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com2 Julie 2024Lewer kommentaar

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Jong digters en skrywers: Hier is jou kans om jou kreatiwiteit vlerke te gee. Inskrywings vir poësie-afdeling verleng tot 17 Julie 2024! Beeld se jaarlikse kreatiewe skryfkompetisie is in volle swang en ons leerders en onderwysers word aangemoedig om met hulle Afrikaans te woeker, hulle verbeelding in te span en deel…

Ouer Konflik

As ma en pa ernstig rusie maak – gevolge vir kind

Algemeen, Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com2 Julie 2024Lewer kommentaar

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Die impak op ons kinders wanneer ouers voortdurend ernstig rusie maak. Geen verhouding is net altyd maanskyn en rose nie. Mense verskil en dit is ons elkeen se reg om ons gevoelens te verwoord, maar … hoe ons konflik hanteer, ons gevoelens wys of geskille oplos, is wat saakmaak. Die meeste…

Afrikaans.com

© 2026 Afrikaans.com | Bepalings en Voorwaardes

| Privaatheidsbeleid

Go to Top