gesels

Taalvaardighede bou ons kinders se kommunikasievaardighede – Episode 2

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Datum: 22 Julie 2024 Die bekende spraakterapeut en skrywer, Christien Neser, het gesels oor hoekom dit so belangrik is dat ons kinders taalvaardig moet wees. Ouers is dikwels verward oor die taal waarin hulle hul kinders moet grootmaak, veral in ons kosmopolitaanse samelewing. Hoekom is dit nodig om ons kinders in enige taal, buiten Engels…

Heleen Meyer

Goulash-sop (Heleen Meyer)

Ons is almal lief vir warm koesterkos en dié geurige sop is altyd ’n wenner. Dis ’n maaltyd-in-een met vleis en groente en die aromatiese geure van tamatie, paprika en gemaalde komyn. Maak dit vir ’n heerlike gesinsete of nooi vriende vir ’n gesellige winterkuier. Dit gaan ’n nuwe gunsteling word – ek waarborg jou.…

resepte

Pastasous (Heleen Meyer)

En hier is @heleenmeyerfood se VINNIGE PASTASOUS vir daardie aande wat aandete vinnig moet klaar wees. Eenvoudige tamatiesous Lewer 4 porsies 30 ml (2 e) olyfolie1 groot ui, fyn gekap1-2 knoffelhuisies, fyn gedruk1 rooi soetrissie, ontpit en in blokkies gesny200 g kersietamaties, gehalveer1 x 410 g-blik gekapte tamaties30-45 ml (2-3 e) gekapte vars gemengde kruie,…

Arno Carstens

Arno Carstens

Mediavrystelling (LKMediabook) & Afrikaans.com Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Fotokrediet: Deborah Rossouw Arno Carstens se familie en die omgewing is vir hom genoeg … Die veelbekroonde Suid-Afrikaanse sanger Arno Carstens se nuutste Afrikaanse skepping,`n 5-snit EP getiteld “Sewe Sakke Hoop”, is pas uitgereik. Carstens is bekend vir sy evokatiewe en dinamiese musiek en met die nuwe…