Minki van der Westhuizen

Benodig jou kind ekstra leerhulp?

Het jou kind net ‘n eiesoortige leerstyl, of het sy dalk ekstra leerhulp nodig? Ons assistent-projekbestuurder, Nicolette Kritzinger, gesels met Minki van der Westhuizen op VIA TV oor die tekens waarvoor ouers moet oplet. Besoek ook gerus Afrikaans.com se leerhulpafdeling vir gratis toegang tot praktiese hulpbronne, artikels en interaktiewe materiaal. Ouers en onderwysers kan materiaal…

Minki van der Westhuizen

Hoe kan jy jou kind vlerke gee?

Ouers is besig om die volgende generasie grootmense op te voed…en ons weet dis nie kinderspeletjies nie! Ons projekbestuurder, Milanie Vosloo, gesels met Minki van der Westhuizen oor die gratis ouerleiding en -raad op Afrikaans.com. Kom baat by artikels oor die fisiese, emosionele, intellektuele en sosiale ontwikkeling van jou kind. Besoek gerus ons leerhulpafdeling hier…

FEDSAS

Wysigingswetsontwerp oor Basiese Onderwyswette (BELA) gesteun deur meerderheid van provinsies.

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Die Wysigingswetsontwerp oor Basiese Onderwyswette is reeds lank in die nuus en tydens die jongste sitting van die Nasionale Raad van Provinsies (NRP) wat op 14 Mei gehou is, het agt uit die nege provinsies die gewysigde weergawe aanvaar. Slegs die Wes-Kaapse provinsiale wetgewer het daarteen gestem. Die wetsontwerp word vervolgens…

Kokkedoor

Kokkedoor: Is jy gereed om oor die kole gehaal te word?

MEDIAVERKLARING: kykNET Navrae: Wilmer Müller 082 789 0444 | wilmer@wmmedia.co.za kykNET steek alreeds die vure aan vir die volgende seisoen van die gewilde Afrikaanse koswerklikheidsreeks Kokkedoor Vuur & Vlam en jy kan nou inskryf vir hierdie opwindende reis! Soos in die eerste aflewering van Kokkedoor Vuur & Vlam in 2023, moet deelnemers vanjaar weer die koskenners…

KKNK

KKNK 2024 se uitblinkers met Kannas bekroon

Mediaverklaring: KKNK Uitnemende artistieke bydraes by vanjaar se KKNK, geborg deur Absa, is Donderdag 9 Mei met Kannas bekroon. Die KKNK se Kanna-pryse is tydens ’n glansgeleentheid by Leopard’s Leap Wynlandgoed net buite Franschhoek oorhandig. Veteraan-joernalis Marianne Thamm was die aanbieder. Die stoele, Eugène Ionesco se klassieke tragi-klug, onder regie van Marthinus Basson, is met…