Suid-Afrikaners is lekker mense met ’n sin vir humor soos min!

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Dit is amptelik. Volgens ’n berig op Prime Media Plus, is Suid-Afrika aangewys as die land met die vriendelikste mense. Dit is nou volgens “The Big 5 Personality Test”. Die toets is gebaseer op die wetenskaplike ‘Groot Vyf’-model van die vyf sleutelpersoonlikheidskenmerke: openhartigheid, pligsgetrouheid, aangenaamheid, ekstroversie en neurose. Die vrae in…

Suidooster

“Suidooster”: Stormsterk-drama op pad met nuwe karakters en baie spanning

Persverklaring Donker onheilswolke pak in die komende weke oor Ruiterbosch saam, die fiktiewe woonbuurt waar die kykNET-sepie Suidooster afspeel. Die afgelope paar weke het daar sterk winde van verandering deur Suidooster gewaai toe Marco Spaumer, wat die skarminkel Tim du Plooy vertolk het, die sepie gegroet het en kykers ’n nuwe akteur, Daniel Coetzee as…