Spek-&-aartappelsop (Heleen Meyer)
Dié geurige sop se growwe tekstuur is heerlik en spek en aartappel is altyd ’n goeie kombinasie. Verwyder enige oortollige vet aan die spek en gaan liggies met die soutpot te werk. Aartappels vries nie goed nie, moet dus nie enige oorskietsop vries nie – dis heerlik vir middagete die volgende dag. Dis ’n baie…