Mens kan self jou boek uitgee, maar …
Skrywer: Jeannette Ferreira Jeannette Ferreira skryf in ’n blog op SA Vryskutskrywer dat sy dikwels gevra word of ‘n mens self jou boek kan publiseer. Haar antwoord hierop is: “Ja, jy kan. Maar, die ding van geld, vaardigheid en kennis is ‘n probleem.” Jeannette skryf verder: Eerstens moet jy ‘n groot kontantbedrag neersit voordat jou…

