Die Top 60 van die “Maak my ‘n Miljoenêr“-kompetisie is gekies!
Persverklaring Die “Maak My ‘n Miljoenêr“-Entrepreneur van die Jaar-kompetisie, wat ook op ViaTV, kanaal 147, uitgesaai word, is ‘n landswye kompetisie vir hoërskoolleerders en het ‘n tweeledige doel: Bewusmaking van entrepreneurskap onder die jeug van Suid-Afrika. Om jong entrepreneurs op hoërskool te vind, te bemagtig met entrepreneursvaardighede en dan te mentor om van hulle miljoenêrs…



