Kokkedoor: Is jy gereed om oor die kole gehaal te word?
MEDIAVERKLARING: kykNET Navrae: Wilmer Müller 082 789 0444 | wilmer@wmmedia.co.za kykNET steek alreeds die vure aan vir die volgende seisoen van die gewilde Afrikaanse koswerklikheidsreeks Kokkedoor Vuur & Vlam en jy kan nou inskryf vir hierdie opwindende reis! Soos in die eerste aflewering van Kokkedoor Vuur & Vlam in 2023, moet deelnemers vanjaar weer die koskenners…