Luna Paige glo in die magic van deeglik binnetoe kyk …
Mediavrystelling & Afrikaans.com Fotokrediet: Nardus Engelbrecht Die gewilde liedjieskrywer en sangeres Luna Paige het vroeër vanjaar besluit om iets groots aan te pak. In die era waarin daar meestal enkelsnitte uitgereik word, het Luna besluit om nie net een vollengte album nie, maar twéé op te neem en op dieselfde dag uit te reik. Die…



