Skip to content
Facebook page opens in new windowInstagram page opens in new windowYouTube page opens in new window500px page opens in new window
NuusbriefKontak ons
Soek:
Afrikaans.com
Kom wys vir ons hoe lyk jou Afrikaans by Afrikaans.com
Afrikaans.com
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai

Daaglikse Argiewe: 7 Mei 2024

You are here:
  1. Tuis
  2. 2024
  3. Mei
  4. 07

onderwysers

Wat sou die wêreld wees sonder onderwysers wat ons leer om die lewe met albei hande aan te gryp …

Algemeen, Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com7 Mei 2024Lewer kommentaar

Skrywer: Lizette Murray Die karakter van sukses Een van die beste maniere hoe jy jou kind kan help om in die nuwe skooljaar – en die lewe – gelukkig en suksesvol te wees, is om sy karakter te bou. Dr. Jeanette de Klerk-Luttig (voorheen by Maties se fakulteit opvoedkunde) is die hoof van Karakter Werk/Character…

Die ma-en-kindverhouding: Hoe ma’s die saadjies plant om ons eerste verbintenisse te vorm

Heidi Malan, LeerhulpDeur Afrikaans.com7 Mei 2024Lewer kommentaar

Gedurende Mei vier ons Moedersdag. ’n Dag waarop ons nie net die ongelooflike vroue in ons lewens vier nie, maar ook ’n dag om te reflekteer op die diepgaande invloed wat ma’s het om ons vroegste verhoudings en verbintenisse te vorm en te ontwikkel. Bowlby se Verbintenisteorie (Attachment Theory) vorm die kern hiervan en werp…

Vryskutskrywers

Goeie nuus vir alle vryskutskrywers: Gratis Vryskuthandboek.

Boeke, Lees ditDeur Afrikaans.com7 Mei 2024Lewer kommentaar

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Tot 31 Mei 2024 kan jy hierdie baie handige handboek in pdf-formaat gratis ontvang. As jy ’n gesoute vryskutskrywer is, of net lief is vir skryf en nog altyd êrens wou begin, maar net nie die berg kon oor nie, is hierdie handboek wat deur Leoni Benghiat van SA Vryskutskrywer bymekaargesit…

Afrikaans.com

© 2026 Afrikaans.com | Bepalings en Voorwaardes

| Privaatheidsbeleid

Go to Top