Wat was jou ervaring in die stemry? Hier is myne.
Skrywer: Nicolette Kritzinger Dit is ‘n fantastiese idee, dink ek. Om reeds ses-uur die oggend by die stembus te wees in my vlyendste sweetpakbroek, sodat ek vinnig my merkie kan maak en dan my duim kan gaan swaai vir ‘n gratis koffie by Wimpy. En dit wás ‘n fantastiese idee. So fantasties dat almal in…










