Obsessief-kompulsiewe steurnis: ’n Komplekse toestand, maar daar is hoop.
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “Obsessief-kompulsiewe steuring (OKS) is ’n psigiatriese toestand wat gekenmerk word deur wederkerige en indringende denke en beelde (obsessies) en/of herhalende gedrag wat gemik is daarop om die angs wat saam met die obsessies gaan, te verminder.” – uittreksel van opsomming, MA-verhandeling 2017, Universiteit Stellenbosch ’n Mens hoor dikwels iemand sê hulle…

