Uitsoekdramas op Suidoosterfees se NATi Teaterfeesprogram
Persverklaring Teaterliefhebbers kan regskuif vir ’n onvergeetlike drama-aanbod by die 21ste Suidoosterfees wat vanjaar van 26 April tot 1 Mei in Kaapstad aangebied word. Die fees se NATi Teaterfeesprogram spog met uitmundende produksies wat spesiaal vir die fees geskep is, asook aanbiedings wat gehore regoor die land geruime tyd reeds meevoer. Onder ’n bloedrooi hemel,…