Engelssprekende wen WAT se Borg ’n Woord-Sanlamprys
Skrywer: Persverklaring Natalie Williams, ’n Engelssprekende van Durbanville, is met ’n gelukkige trekking aangewys as die 2024-wenner van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal se Borg ’n Woord-Sanlamprys van R25 000. Die trekking is onlangs deur die WAT-direksievoorsitter prof. Hester Klopper en dr. Phillip Louw, hoofredakteur en uitvoerende direkteur van die WAT, behartig. Williams het besluit…