Spaarwenke vir pensioentrekkers: Hoe om op ’n beperkte inkomste te spaar.
Die Suid-Afrikaanse pensioenstelsel word as een van die laagstes ter wêreld gereken. Volgens die onlangse 2023 Allianz Pensioenverslag word Suid-Afrika saam met lande soos Kenia en Libanon gegroepeer. Die Mercer CFA Global Pension Index plaas Suid-Afrika met sy middelmatige C-graadtelling in die 34ste plek uit 44 lande. Die perfekte storm: Die las van stygende koste…