Skip to content
Facebook page opens in new windowInstagram page opens in new windowYouTube page opens in new window500px page opens in new window
NuusbriefKontak ons
Soek:
Afrikaans.com
Kom wys vir ons hoe lyk jou Afrikaans by Afrikaans.com
Afrikaans.com
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai

Daaglikse Argiewe: 8 April 2024

You are here:
  1. Tuis
  2. 2024
  3. April
  4. 08

Koos du Plessis

Koos Doep se deuntjies draal in Stellenbosch

Luister dit, Luister nogDeur Afrikaans.com8 April 2024Lewer kommentaar

Skrywer: Alita Steenkamp Daar is al sedert Januarie vanjaar, die 40ste herdenking van Koos du Plessis se dood, op verskeie maniere hulde gebring aan ʼn musikant sonder weerga. Die man met die ragfyn netwerk van woorde en besonderse stem. Nou kry Kapenaars en die mense van Stellenbosch ook die geleentheid om ʼn spesiale konsert ter…

kyknet

Stories wat jou gaan verstom

Films, TV, Feeste, Kyk ditDeur Afrikaans.com8 April 2024Lewer kommentaar

Skrywer: Alita Steenkamp ʼn Opwindende nuwe reeks, Vreemder as fiksie het op Maandagaand 1 April sy debuut gemaak op kykNET. In hierdie dokumentêre reeks word die verstommende verhale van doodgewone mense vertel. Mense wie se lewens heeltemal omvergegooi is deur een of ander bisarre gebeurtenis of ʼn donker geheim wat op die lappe gekom het.…

Heidi Malan

Konflikhantering lei tot hegter gesinsbande

Heidi Malan, LeerhulpDeur Afrikaans.com8 April 2024Lewer kommentaar

Verbeel jou: Jou huis woel met die bekende chaos van die gesinslewe. Skedules bots, huiswerk het aandag nodig, en buitemuurse aktiwiteite woerts verby en verdwyn in die niet. Te midde van hierdie warrelwind van bedrywighede, is daar skielik konflik, stemme word verhef, humeure ontplof. Hoe nou gemaak as ouer om hierdie konflik te navigeer en…

Afrikaans.com

© 2026 Afrikaans.com | Bepalings en Voorwaardes

| Privaatheidsbeleid

Go to Top