Suidoosterfees vier 21ste met 21 produksies teen R21!
Skrywer: Mediavrystelling Die Suidoosterfees word vanjaar mondig. Om dié mylpaal ekstra spesiaal te maak, word ’n reeks van 21 teaterproduksies teen die kaartjieprys van slegs R21 aangebied. Dié vertonings, wat elk 21 minute lank is, spog met uitsoekkunstenaars en is van 26 April tot 1 Mei in Kaapstad se Artscape op die planke. “Toe die…