Gratis luisterstories vir ons kinders deur ANNA EMM

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Die gewilde skrywer, ANNA EMM, het drie van haar luisterstories gratis vir Afrikaans.com beskikbaar gestel. Lesers kan gerus die webtuiste www.AnnaEmmPod.co.za besoek waar daar meer as 1000 Afrikaanse kinderstories beskikbaar is vir stroom of aflaai. Die gehalte van hierdie stories is puik en ons kan dit met vrymoedigheid aanbeveel. Gaan registreer vandag nog…