NB-Uitgewers se boekekeur vir Maart – ontmoet die speurders.
As daar ’n misdaad in jou dorp gepleeg word, watter een van dié gewilde Afrikaanse speurders sal jy kontak om jou saak op te los? Afrikaans.com het vir vyf van NB-Uitgewers se misdaadfiksieskrywers gevra om hul speurders vir ons op te som om jou te help om jou keuse te maak. Kaptein Kassie Kasselman Kaptein…