Kortpad ‘Florentines’ (Heleen Meyer)

Florentines is ’n Italiaanse lekkerny van neute en gedroogde vrugte wat met suiker en botter gemeng en dan gebak word. Daarna word die basis met gesmelte sjokolade bedek. Dis heerlik, maar nogal heelwat werk.  Lewer ongeveer 22-24 sjokolades 22-24 klein truffelpapiertjies200 g donkersjokolade van goeie gehalte, in stukkies gebreek Bolaag-opsies – ’n totaal van omtrent…

Kerrievis

Kerrievis (Heleen Meyer)

Kerrievis of gepiekelde vis, is baie gewild en eg Suid-Afrikaans. Die resep is dalk ’n bietjie meer moeite as om vis net te panbraai, maar dit hou uitstekend en is smullekker. Geelstert word tipies vir kerrievis gebruik, omdat dit ’n stewige vissoort is, maar stokvis, snoek of dorado kan ook werk. Dis ook ’n gereg…

Gratis luisterstories vir ons kinders deur ANNA EMM

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Die gewilde skrywer, ANNA EMM, het drie van haar luisterstories gratis vir Afrikaans.com beskikbaar gestel. Lesers kan gerus die webtuiste www.AnnaEmmPod.co.za besoek waar daar meer as 1000 Afrikaanse kinderstories beskikbaar is vir stroom of aflaai. Die gehalte van hierdie stories is puik en ons kan dit met vrymoedigheid aanbeveel. Gaan registreer vandag nog…

Fiestas

Fiësta-wenners

Skrywer: Alita Steenkamp Op Donderdagaand 7 Maart 2024 is die wenners van die kykNET Fiëstas by ʼn glansryke toekenningsaand by The Lookout in die V&A Waterfront in Kaapstad aangewys. Hierdie toekennings het vanjaar vir die 14e keer plaasgevind en beloon uitsonderlike prestasies in die uitvoerende kunste wat in die voorafgaande jaar by die ses vervaardigende…