Fiëstas – Twee kultuurreuse in die kunste word vereer

Skrywer: Alita Steenkamp Die veertiende kykNET Fiëstas vereer twee legendes in die kunste By vanjaar se kykNET Fiësta-toekenningsgeleentheid wat op 7 Maart by The Lookout in Kaapstad plaasvind, word al vanjaar se wenners aangekondig. Die Fiësta-toekennings vereer die talent van vermaaklikheidskunstenaars vir hulle optrede op een of meer van die ses grootste Afrikaanse kunstefeeste soos…

Oerlied

OERLIED Koorliedboek – ’n Ode aan oeroue volksmusiek

Skrywer: Nicolette Kritzinger Die litte het behoorlik geroer in die Endler-saal op Stellenbosch op Saterdag, 24 Februarie tydens die bekendstelling van die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans se OERLIED Koorliedboek. Kunstenaars soos Lynelle Kenned, Tribal Echo Trio, Lyntjie Jaars, Gertruide Lombaard en gesogte gemeenskapskore het, onder leiding van Zenobia Kloppers, nuwe lewe geblaas in oeroue…