Moedertaalonderrig

Moedertaalonderrig. Hoekom maak dit dan saak?

Internasionale Moedertaaldag Februarie is Moedertaalmaand en op 21 Februarie vier ons weer eens Internasionale Moedertaaldag. ‘n Dag wat deur Unesco (die Verenigde Nasies se Opvoedkundige, Wetenskaplike en Kulturele Organisasie) ingestel is om op die belangrikheid van moedertale regoor die wêreld en die impak wat dit op kultuur het, te fokus. Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Die…

Stilbaai Boekefees

Skrywer: Alita Steenkamp ’n Opwindende naweek vir boekliefhebbers vind eerskomende naweek (23 – 25 Februarie) in die kusdorp Stilbaai plaas met die derde Stilbaai Boekefees wat mense van wyd en syd gaan lok. Die organiseerder van die fees, Elna van der Merwe, sê die fees het nou die eerste venue, die Baptiste Kerksaal in Stilbaai-Oos,…