Etienne Fourie sien die lewe in prentjies
Skrywer: Alita Steenkamp Foto: Verskaf Hy het die kuns bemeester om ʼn verwikkelde storielyn ragfyn inmekaar te weef sodat dit jou week na week op die punt van jou stoel hou. Dit het sy reeks Trompoppie pas bewys. Etienne Fourie, storieverteller, maar ook prentjieman wat die hele wêreld in prentjies sien, is die brein agter…

